In die aanloop tot Menseregtedag bied die FW de Klerk-stigting se jaarlikse verslag stof tot nadenke oor die stand van ...
Die party sê hy is veral besorg oor pasiënte wat heupvervangings moet kry, wie se opoerasies uitgestel of gekanselleer moes word weens die nie-beskikbaarheid van prosteses. In ‘n verklaring is gesê ...
Die nuus van die dag lig lesers in oor belangrike gebeure in die wêreld waarvan hulle kennis moet neem. Nie alle nuusberigte ...
Een van die besondere kenmerke van die Vredefort Koepel wat uitstaan is sy ekologie en groot biodiversiteit verskeidenheid ...
Oorbevolking, te min toiletgeriewe en ’n “ontsettende gebrek” aan toegang tot voldoende gesondheidsdienste. Dié toestande hou ernstige uitdagings in en benadeel ...
DIE minister van menslike nedersettings, Thembi Simelane, het onderneem om alle aanbevelings in die finale verslag van die ...
Suid-Afrika is op onbekende terrein ná onenigheid oor die voorgestelde begroting. Die regering van nasionale eenheid is ...
MKHULEKO Hlengwa, die adjunkminister van vervoer, het sy kommer uitgespreek oor die komende Paasnaweek en die risiko’s vir ...
President Cyril Ramaphosa sê hy verwag ‘n volledige verslag van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, wat Vrydag opdrag gegee is om die land te verlaat. Rasool het tot 21 Maart ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results