Vanjaar se rugbyseisoen is sterk oppad en die Teine is slaggereed om die bul by die horings te pak. Die Randfontein Herald het die Randfontein Rugbyklub se jongste aanwinste gevra waarna hulle ...
Pretoria het die drie topskole in die provinsie opgelewer met Hoërskool Waterkloof in die eerste plek, Hoërskool Garsfontein in die tweede plek en Die Hoërskool Menlopark in die derde plek.
PRAGFOTO’S: ‘Binnelanders’ se Tertius en Tracy se sprokiestroue! Wanneer laas het jy jou haarstyl verander? Vyf haargiere vir 2025 Angelique Gerber vertel: ‘Ek het vergewe. Ek is selfstandig. Ek is ...
Vyf mans van Pofadder wat in Desember 2023 in die hooggeregshof in Upington skuldig bevind is op verskeie aanklagte van die verkragting van ’n meisie sedert haar agtste jaar, se vonnisoplegging word ...