News

“Wat vir my vreemd was, was dat gemeenskapslede verklaar het dit was die eerste keer dat hulle opgemerk het dat Appollis en Van Rhyn nie gehelp het met die soektog na Joshlin na haar verdwyning nie,” ...
In ’n spesiale Paasboodskap het Gernie Botha, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, hul harde werk en onwrikbare toewyding geloof. “Boerdery is nie net ’n beroep nie – dis ’n lewenswyse wat geduld, ...