2 days ago · Nuusgebeure met stories uit jou gemeenskap van die Boland tot die Weskus, die Tuinroete in die Suid-Kaap en die Karoo, asook die res van Suid-Afrika, Afrika en internasionaal.
2 days ago · Nuusgebeure met stories van regoor die land. Uit Pretoria en Johannesburg in Gauteng, tot Limpopo, KZN, Vrystaat en Namakwaland, Springbok, Kimberley en die res van die Noord-Kaap.
Nuusgebeure met stories van die Kaapse Vlakte, Mitchells Plain, Retreat, Kraaifontein, Kuilsrivier, Atlantis. Uit die Kaapse metro van die Noorde tot die Suide.
1 day ago · DIE voormalige minister van Staatsveiligheidsagentskap, adv. Bongani Bongo, het Dinsdag hof geloop in verband met staatskaping verwante korrupsie klagtes. Hy word daarvan beskuldig dat hy in 2017, ’n bribe aangebied aan adv. Ntuthuzelo Vanara, wat destyds die getuienisleier van ’n kommissie van ...
Klein Bevan se skielike einde ; Joslin se saak skuif dalk Weskus toe vir verhoor; Verkoolde lyk in Delft gekry; Vervoer hinder hul leer; Beurtkrag maak ’n 2025 comeback
Oct 10, 2024 · Luidens 'n verklaring is dit môre 100 dae sedert die begin van die RNE. Die statement lui verder: "Die gesketste prioriteite is daarop gemik om Suid-Afrika se ekonomie te laat groei, werk te skep en van die land se dringendste uitdagings aan te pak.
2 days ago · Nuusgebeure met stories uit George, Mosselbaai, Oudtshoorn, Sedgefield, Slangrivier, Stilbaai, Riviersonderend, Calitzdorp, Zoar, Uniondale en selfs Beaufort en Drie ...
Dec 30, 2024 · Vicki Terblanche-moordverhoor gaan Maandag voort; Keanu se kamera het die praatwerk gedoen ; LP’s bevraagteken Eskom se wins van miljarde; Stanfield en kie se saak hervat
DIE twee mans wat aangekla word van die moord op ’n ma van Gqeberha, Vicki Terblanche, het Vrydag vlugtig in die hooggeregshof verskyn. Marius Stander, staatsaanklaer, het gesê die verhoor van Reinhardt Leach, wat Vicki se kêrel was ten tyde van haar dood, sal Maandag hervat, terwyl haar vervreemde man Arnold Terblance ’n nuwe datum vir 7 Oktober gekry het.